Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge

Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge
Tipe Artikel 21-maatskappy
Gestig Bloemfontein, 18-19 Desember 1929
Stigter(s)Afrikaanse Taal-kultuur konferensie
Hoofkantoor PretoriaSuid-Afrika Voortrekkermonument
SleutelpersoneDanie Goosen
Danie Langner
Gebied bedienSuid-Afrika
IndustrieAfrikanerkultuursake
MoedermaatskappySolidariteitbeweging
SlagspreukTuiste. Trots. Toekoms
Webwerffak.org.za

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (afgekort FAK) is ’n artikel 21-maatskappy sonder winsbejag wat in Desember 1929 gestig is om die landwye koördinering van Afrikaner-kultuurorganisasies te behartig.


Developed by StudentB